Welcome Hopefield Sports Club

Our sports grounds offers you  modern clay Tennis and Netbal courts, Rugby fields, Athletics tracks and a Bowls Lawn for our Bowls club.

We offer a large and small hall for functions and events and we are home to the annual Hopefield Fynbos Show.

Hopefield Fynbos Skou 2019

Besoek die skakel vir meer inligting oor die skou

Ons pragtige saal-area is te huur vir funksies en geleenthede.

Ingesluit by die prys is die volgende:
Stoele en Tafels
Kontant Kroeg
Braai area
Parkering

Prys:
Groot saal – 200 mense kapasiteit – R4000
Klein saal – 60 mense kapasiteit – R1000

Beskikbaar op navraag:
Kombuis en breekbare vir 200 mense.

Kontak Lizette van Hansen – 078 469 7986 vir besprekings of meer inligting.

English Application Form
Afrikaans Aansoek Form

Hopefield Sport Klub Lidmaatskap / Hopefield Sporsts Club Membership

U kan aansoek doen vir lidmaatskap by ons sport klub. Voordele van lidmaatskap sluit in toegang tot die klub, sport fasiliteite en voorkeur by saal huur.

Laai gerus die aansoekvorm af en vul in. U kan dit epos na info@hopefieldsportsclub.co.za

You can apply for membership to our club, benefits include access to the sport facilities, sport club and preference for venue hire.

You can simply download the application form, complete it and email for approval to info@hopefieldsportsclub.co.za

Adress:

Koperfontein Weg
Hopefield
7355

Posbus 96
Hopefield
7355

Kontak No / Contact Nr: 078 469 7986

Kontak Vorm / Contact Form

7 + 10 =